Hoe kan ek my betaalmetode verander?

Elizabeth
Elizabeth
  • Updated

Indien jy jou betaalmetoded wil verander, moet jy eers jou huidige intekening kanselleer.

As jy aangesluit het via debiet-/kredietkaart of PayPal, kan jy dit eenvoudig kanselleer binne jou Rekening in die app.

As jy aangesluit het deur die App Store of Google Play, verseker asseblief dat dit gekanselleer is in jou Apple of Google rekening.

Jy kan meer leer oor die proses van kansellasie hier.

Sodra jou huidige betaalsiklus verval, moet jy die toets oor doen op die webwerf of in die app, en aanteken met ‘n nuwe gekose betaalmetode.

Related to

Deel hierdie artikel

Was this article helpful?

110 out of 356 found this helpful

Have more questions? Submit a request

Comments

0 comments

Please sign in to leave a comment.